Diensmeisies

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Twee susters, Claire en Solange, speel en verdraai hul realiteit na gelang van hul omstandighede, in ’n groteske en absurde daaglikse seremonie vol jaloesie, humor en haat wat veral draai om Madame, die vrou wat hulle in diens neem. Deur die speletjies wil hulle uit hul armoedige omstandighede ontsnap.

Maar dié aand kom die spel tot ’n punt … Die speelruimte word saam met die tradisionele
tekskonvensies op sy kop gekeer in hierdie produksie.

Skrywer: Jean Genet.
Vertaling: Wim Vorster.
Met: Nicole Holm, Martelize Kolver en Petrus du Preez.
Regie: Wolfie Britz.

Woordfees 2009
9 Maart 20:15 ● 14 Maart 12:30 ● HB Thom Teater ● 90min ● R70

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar