Dowwe Dolla (Margit Meyer-Rödenbeck) het haar lollies geruil vir wapens in Dowwe Dolla 007.
(Al die wapens is natuurlik in haar onderklere versteek!)
Die 007 Dolla is die week by Die Boer in Durbanville.