Drome van jou

Met die eerste oogopslag maak Frank en Janet se huwelik die perfekte prentjie, maar onder dié volmaaktheid
lê daar ‟n dieper waarheid − een van geraamtes in die kas en onderdrukte begeertes.

Dinge loop skeef wanneer Frank begin droom.

VISUELE TEATER
Nieverbaal. Geen o/12
Regie: Rob Murray
Met Liezl de Kock en Dorian Burstein

KKNK 2011

65 min. R85, R75 (studente, kinders, pensioenarisse)
Suid-Kaap Kollegesaal
2 tot 9 April 18:00

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Leave a Reply