#FranLitFest Is Freedom Just Another Word?

Waar begin en eindig vryheid vir joernaliste, spotprenttekenaars, skrywers en kunstenaars. Pas hulle self sensorskap toe? Eusebius McKaiser vra dié vrae aan die joernalis Rehana Rossouw (What Will People Say?), Mike van Graan en Zapiro.

Plek: Old School Hall, Franschhoek
Datum: Saterdag 16 Mei, 11h30 tot 12h30
Franschhoekse Letterkundefees 2015

Lewer kommentaar

Leave a Reply