Gesondheid, Souf

’n Eenvrou-vertoning gegrond op Riana Scheepers se gelyknamige nuwe kortverhaal.

Die aktrise is Helen Swartz, wat reeds ’n lang pad
saam met die Kalfiefees loop. Sy het ook al ’n rol gehad in onder meer Die Swerfjare van Poppie Nongena.

Regie deur Cas van Rensburg.

Kalfiefees 2009

40 min. R40 Kombuisteater, Hawston en De Wetsaal
Saterdag 8 Aug 18:00, Sondag 9 Aug 18:00 Hawston-Kombuisteater
en Maandag 10 Aug 15:00 De Wetsaal

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar