Hamer van die Hekse

Die Hamer van die Hekse deur André P. Brink is gebasseer op Die Heks van C. Louis Leipold wat as een van die belangrikste dramas in Afrikaanse literatuur beskou word. Die Middeleeuse kwessie van heksery binne ´n Rooms-Katolieke bestel word aangeraak, hoewel die kerk volgens André P. Brink slegs fungeer as metafoor om die dilemma van die denkende individu binne die raamwerk van ´n onmenslike sisteem te illustreer.

Die produksie is onder leiding van M-student Niël Rademan wat ´n kamerkoor saamgestel uit Canticum Novum ook betrek in die produksie.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply