Dié lewendige musiekblyspel by Kunstekaap se Teater toon die dapperheid van Dude, ‘n blinde meisie wat groot word in ‘n huishouding met ‘n skellende HIV-positiewe stiefpa. Ondanks al die faktore teen haar (haar blindheid en HIV positiewe status) vind sy liefde, trou, verkry ‘n graad en word ‘n regsadviseur vir ‘n groot maatskappy.
Kunstekaap, Kaapstad
19 tot 21 September
Kaartjies wissel van R100 tot R140.
