’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars.

Sy rou vir haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor: Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te kan word.

Toegewyde geloof kom trompop te staan teen die vrees vir die dood.

Jason Jacobs het ’n Theatre Arts Admin Collective-beurs vir regie gewen met dié stuk.

Met: Gantane Kusch, Gershwin Mias, Vathiswa Nodliyaya en Courtney Smith

Regisseur: Jason Jacobs

Teks: Jason Jacobs
Vervaardiger: KleiSand Teater Geselskap

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Hoërskool Lückhoff , Stellenbosch
Datum: 10 Maart 15:00, 11 Maart 20:30, 12 Maart 10:00

Woordfees 2017


In wag van

In wag van


3

Lewer kommentaar

Leave a Reply