Ryk Hattingh lees voor uit Huilboek

Ryk Hattingh was die week by die Woordfees in die hartjie van die Boland. En hier, in die AKTV-Boektent in Ryneveldstraat, Stellenbosch, het die eertydse man van Loslyf voorgelees uit Huilboek.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar