Aletta het na ’n ander provinsie toe getrek en jussie sussie die lewe het sommer baie verander sedert haar vorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en doen deesdae enigiets vir die plot. Bederf jouself met ’n kaartjie en kom kekkel saam oor al haar nuwe ervarings en absurde observasies!

17 April 2026, Drostdy Teater, Stellenbosch, Ouderdom: 16 en ouer (Taal)

Aletta Francina de Kock
Aletta Francina de Kock

Lewer kommentaar

Leave a Reply