#KKNK Boris Gudinuff

Boris Gudinuff
Roekeloos
4 April

Boris Gudinuff, gebaseer op Aleksandr Pushkin se meesterstuk, vertel die storie van ’n jong monnik met ambisies om die Tsaar van Rusland te word.

Natuurlik is dit makliker gesê as gedaan, en oorlog breek uit. Leuens, aksie, liefde, musikale nommers en meta-teater kom saam om ’n vlymskerp satire te laat ontplof.

Met: Dinie Basson, Eghard Basson, Llandi Beeslaar, Almar Müller, Alma Nel, Ilse-Lee van Niekerk, Kayla Waruschka en Elisha Zeeman
Komponis en Musiekregie: André Gerber
Teks: Louis Roux
Lirieke: Louis Roux, André Gerber en Llandi Beeslaar
Vervaardiger: 95c

Genre: Swartkomedie / Musikale blyspel
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Gesin
Tydsduur: 70 minuut
Kaartjies: R 80
Plek: Suid-Kaap Kollegesaal, Oudtshoorn
Datum: 4 April 12:00

KKNK 2014

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar