#KKNK Sneeuwitjie en die sewe zombies

Sneeuwitjie en die sewe zombies
Roekeloos
2 April

’n Sterretjie val uit die hemel en beland in ’n woud wat wemel van zombies.

’n Boerenooi red haar en saam moet hulle almal in feetjieland red van die bose Sneeuwitjie en haar zombies.

’n Verfrissende en melodramatiese feëverhaal.

Met: Lisa-Jean Malan, Christi Steyn, Suzann Beukes, Anca Richard, Susan Duvenhage, Hanli Taylor, Liebe Neethling, Demi-Lee Hendrikse, Esna Venter, Maria Small-Smith, Juliana van der Merwe, Miné Pfaff, Inke Bruwer, Marita van der Merwe, Louise Bruwer, Erika Basson, Karla Booysen, Irmilee Uys, Mieke van Schoor, Christine Viviers, Alé du Toit, Isabella Rodgers, Andrea van der Merwe, Shani Viljoen, Margaux Goosen, Anél Agenbach, Jeani Heyns, Austin de Willers, Alize van Vuuren, Ziné Ebershon, Maryke van Schalkwyk en Ockert Goosen
Regie: Christiaan Olwagen en André Gerber
Teks: Christiaan Olwagen en André Gerber
Musiek: André Gerber
Choreografie: Demi-Lee Hendrikse
Vervaardiger: Hoër Meisieskool Bloemhof

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/10
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R 85
Plek: Oudtshoorn Courant Van Reedesaal, Oudtshoorn
Datum: 3 April 09:00, 4 April 20:00, 5 April 13:00

KKNK 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar