Wicus van der Merwe is terug met ‘n splinternuwe stand up show, Kom ek sê jou so! Van kleindag af tot nou. Hy praat oor sy lewe en hy praat uit sy mou!

By Die Boer teater-restaurant in Durbanville op 15 Des om 20:30. Kaartjies kos R160 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply