In samewerking met die legendariese musikant, Mickey Hart en die argitek, Christopher Haas, word die binneste en die buitenste ruimte van die liggaam verken met ballet: hoe streef ons daarna om iets oneindig met ons fisiese vorms aan te raak? Wat is die resonansie tussen ons liggame en die vorms wat ons skep?
kykNET, Ouverture, Sondag 21 Junie om 14h30.
