#innibos La Villa Vita Musikale Kamers Vonkelontbyt

Hierdie produksie word aangebied by die pragtige gastehuis, La Villa Vita.

Daar is vier aandoenplekke waar feesgangers telkens ’n ander uitsonderlike musiekervaring gaan hê: van ligte klassieke uitvoerings tot fluitspel tot opera!

Met: Rouel Beukes, Engelie le Roux, Jaunelle Celaire, Tobias Kruger, Wouter Kellerman en Ockie Vermeulen

Genre: Klassieke musiek
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 120 minute
Kaartjies: R 222
Plek: La Villa Vita Gastehuis, Nelspruit
Datum: Wo 1 Julie om 10:00, Do 2 Julie om 10:00, Vr 3 Julie om 10:00, Sa 4 Julie om 10:00

La Villa Vita Musikale Kamers Vonkelontbyt,
Roekeloos,
8 Mei 2015.

innibos 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply