Logos
’n Man staan in ’n ry om ’n lisensie te hernu. Al die burgerlike burokrasie weeg swaar op sy skouers.
’n Man staan in ’n ry om ’n lisensie te hernu. Al die burgerlike burokrasie weeg swaar op sy skouers.
Ontmoet ’n man wat ’n tragedie in sy verlede moet verwerk. Kyk na hom uit verskillende oogpunte. En besluit dan self wat sy ware storie is …
* Debuut *
Met: John Swart
Regisseur: Tara Notcutt
Teks: John Swart
Stelontwerp: TarJoh Designs
Beligtingsontwerp en tegnies: Tara Notcutt
Vervaardiger: Plaasvervanger Produksies
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur 25 minute
Kaartjies: R90 | R100 by die deur
Plek: HB Thom-laboratorium, Stellenbosch
Datum: 3 Maart 10:00 | 8 Maart 20:30
Woordfees 2018
Logos
Logos
Roekeloos
2.5