LOOKING/SEEING/BEING/DISAPPEARING … is ’n nuwe stuk deur Nadine Joseph. Sy het nie net die choreografie behartig nie, maar dans self daarin.
Die stuk ondersoek die identiteit en verdwyning van die vrou en vroulikheid in die kontemporêre Suid-Afrika. Hierdie vrou word gedefinieer deur en bestaan in verhouding tot die man. En net soos dans gewoonlik iets uitbeeld, so beeld die vrou haarself uit.
Met: Nadine Joseph, Craig Morris, Thulani Chauke, Fana Tshabalala en Daniel Nubian
Choreografie: Nadine Joseph
Klankbaan: Daniel Nubian
Kostuum- en stelontwerp: Jenni-Lee Crewe
Beligting: Guy Nelson
Produksiebestuurder: Matthews Phala
Genre: Dans
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 18 –
Tydsduur: 1 uur (geen pouse)
Kaartjies: R75
Plek: Alex Mullins, Grahamstad
Datum: 6 & 7 Julie 2016
LOOKING/SEEING/BEING/DISAPPEARING …

#NAF16 LOOKING/SEEING/BEING/DISAPPEARING …
Roekeloos
3
