’n Vrou, op soek na rus en vrede, word gepla deur iets wat haar dophou.
Dit is iets wat vlees en bloed wil word. Sonder haar kan dit nie leef nie.
WATCHING, Ceci N’est Pas De Deux handel oor ’n vrou wat haar vrese en begeertes konfronteer. Die uitvoering is vreesaanjaend aan die eenkant en baie snaaks aan die ander.
Hierdie solo-duet dans van Ester Natzijl is ’n fassinerende mengsel van dans, teater en popkuns.
Idee en uitvoering: Ester Natzijl
Afrigting en dramaturgie: Mike van Alfen
Choreografiese bystand: Nicole Beutler
Poppe afrigting: Duda Paiva en Neville Tranter
Dramaturgiese advies: Floor van Lissa
Pop vervaardiging: Evandro Serodio
Ontwerp, verwerking en advies: Anne Dronkers
Genre: Dans
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 40 minute
Kaartjies: R70
Plek: The Hangar, Grahamstad
Datum: 3 – 6 Julie 2016
Watching, Ceci N’est Pas De Deux

#NAF16 Watching, Ceci N’est Pas De Deux
Roekeloos
3
