Op die kleine dorpie Smartfontein het alle geluk oornag verdwyn.
Op hierdie eens voorspoedige dorp is almal nou in armoede gestort. ’n Dorpie geleë onder die windpomp se weë. Dit is nie net Kaapstad wat onder ’n waterkrisis gebuk staan nie. Hoe ver moet die inwoners van ’n dorp gaan om hulle behoud te verseker?
Een oplossing is om nog etlike windpompe op te stel, is dit dan nie? Ná verskeie pogings om nie net hulle soetwater terug te bring nie, maar ook te verseker die dorpie se toerisme gaan nie onder die verknorsing lei nie, word die hulp van kenners ingeroep met lagwekkende gevolge.
Regie: Paul du Toit en Hannes Coetzee
Teks: Karen van Biljon
Vervaardiger: MENTOR-produksies
Moerkoffie is Boeretroos
Genre: Drama/Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R70
Plek: Sandbaaisaal
Datum: Donderdag 9 Augustus om 15:00
Moerkoffie is Boeretroos
Moerkoffie is Boeretroos
Roekeloos
2.5