Bismillah
Roekeloos
7 Julie
Roekeloos
7 Julie
Igshaan Adams gebruik verskeie mediums om sy persoonlike vertolking van ras, geslag en godsdiens in ’n Suid-Afrikaanse konteks uit te beeld.
In Bismillah berei sy pa sy liggaam voor soos vir ’n begrafnis.
Met: Igshaan Adams & Amien Adams
Ouderdomsbeperking: geen o/18 jaar
Tydsduur: 30 minute
Plek: 1820 Monument, Grahamstad
Datum: 7 & 8 Julie 15h00
Kaartjies: R45
