Dan Patlansky is op toer met sy nuwe album, Dear Silence Thieves, wat in Mei 2014 die lig gesien het.
Sy tiende album is vervaardig deur Theo Crous. Op 17 en 18 Julie is hy by Die Boer in Durbanville, sodat Kapenaars ook uiteindelik die nuwe musiek kan hoor. Bespreek by 021 979 1911 / 0834060111. Kaartjies kos R150.

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
