#NAF Divalicious

Divalicious
Roekeloos
8 Julie

Hierdie eenmalige konsert by vanjaar se Nasionale Kunstefees vier van Suid-Afrika se voorste bekroonde talent.

Die konsert sluit in Gloria Bosman, Zanne Stapelberg en Melanie Scholtz. Hulle word begelei deur die bekroonde Concord Nkabinde, Samson Diamond en Bonkani Dyer. Die ander orkeslede is Juan Oosthuizen en Godfrey Mgcina.

Met: Gloria Bosman, Zanne Stapelberg, Melanie Scholtz, Concord Nkabinde, Samson Diamond, Bonkani Dyer, Juan Oosthuizen & Godfrey Mgcina
Musiekregisseur: Janine Neethling
Ouderdomsbeperking: geen o/8 jaar
Tydsduur: 2 uur
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 9 Julie 19h00
Kaartjies: R75

Nasionale Kunstefees 2014

3

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar