Drie brandarm akteurs moet kinder vermaak in ‘n winkelsentrum om ‘n lewe te maak. Dit is hier waar ‘n booswig uit die hel hulle tref. Hulle kom te staan teen die wêreld se nommer 1 stoutgat, met gevolge wat niemand kon voorsien nie.
Met: Mark Elderkin, Nicholas Pauling, Oliver Booth en Pierre Malherbe
Regisseur: Greg Karvellas
Teks: Louis Viljoen
Gymnasium, Grahamstad
Tot 4 Julie
Kaartjies: R50

Lewer kommentaar