Original Skin
Roekeloos
18 Junie
Roekeloos
18 Junie
Original Skin is gebaseer op die lewensverhaal van die aktrise op die verhoog, Phillippa Yaa de Villiers.
Dit is se verkenning van apartheid, aanvaarding en familie – met ‘n humoristiese kinkel.
Dié bekende digter meng stories met mimiek saam in hierdie besinning oor die menslike soeke na aanvaarding. ’n Komedie van foute, liefde, geheime en rebellie.
Met: Phillippa Yaa de Villiers
Regie: Robert Colman
Teks: Phillippa Yaa de Villiers & Robert Colman
Genre: Komedie
Plek: Rhodes Box-teater, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R65
Datum: 11 Julie 10h00, 12 Julie 10h00, 13 Julie 10h00
