#NAF The Museum of Non-Permanence

The Museum of Non-Permanence
Roekeloos
6 Julie

The Museum of Non-Permanence is ’n reeks gebeure, ontmoetings, interaksies, en openbare aankondigings wat oor ‘n vasgestelde tyd in verskeie openbare plekke in Grahamstad plaasvind tydens vanjaar se Nasionale Kunstefees.

Donna Kukama is die kunstenaar.

Plek: Grahamstad
Datum: 3 – 13 Julie00

Nasionale Kunstefees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply