#NAF Woman in Waiting

Woman in Waiting
Roekeloos
19 Junie

Woman in Waiting is ’n kragtige biografiese reis deur die donker hart van die meerderheid vrouens se lewe onder apartheid.

In die solostuk vertel die aktrise Thembi Mtshali-Jones haar eie verhaal. Hoe sy haar ma net een keer per jaar gesien het, tot sy ook uiteindelik haar baba moes verlaat om na ander mense se kinders te kyk.

Met: Thembi Mtshali-Jones
Regie: Yaël Farber
Teks: Yaël Farber & Thembi Mtshali-Jones
Beligting: Gerda Kruger
Stelontwerp: Yaël Farber

Genre: Drama
Plek: Hangar, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 1 uu 15 minute
Kaartjies: R65
Datum: 5 Julie 12h00, 6 Julie 16h30, 7 Julie 14h30 & 19h00

Nasionale Kunstefees 2014

3

Lewer kommentaar

Leave a Reply