Secret Ballot is die wedervaringe van die lede van The Brotherhood, ’n organisasie vir die “elite tenderpreneurs en busy-ness men”. Die vyf here gaan by name van The Commander in Chief, IT Cadre, EAT Comrade, Mayhem en Genocide.
Hierdie stuk kyk na hoe politieke invloed gebruik word om persoonlike welvaart te bevorder – tot jy natuurlik uitgevang word.
Met: Tony Miyambo, Tsietsi Morobi, Michael Mazibuko en Lereko Mfono
Regie: J. Bobs Tshabalala
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: PG
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R65
Plek: Glennie Hall, Grahamstad
Datum: 1, 3 & 4 Julie 2016
Secret Ballot
#NAF16 Secret Ballot
Roekeloos
2
