I, Afrikaner is die storie van vier generasies en hul reaksie op ‘n ewig-veranderende Suid-Afrikaanse landskap.
Annalet Steenkamp ontbloot deur haar kameralens hoe die verskillende geslagte verandering hanteer in ‘n post-apartheid era.
Hierdie film, opgeneem oor nege jaar, is ‘n uitdagende en intieme portret van ‘n filmmaker se familie, vasgevang in ‘n onopgeloste konflik.
Datum: 31 Mei tot 4 Junie 2016
Plek: Downstairs @Trio
Trio Café Greenside
116 Greenway
Greenside
Johannesburg
Tyd: Vertonings begin elke aand om 18h30
Kaartjies: R100 per persoon en sluit ’n glas wyn in
Dis belangrik om te bespreek: Marteni 082 731 3260
Slegs 50 plekke beskikbaar per vertoning.


