#NAF2015 A Doll’s House

Henrik Ibsen se A Doll’s House maak al impak op gehore se norme en sedes vir meer as 100 jaar.

Christiaan Olwagen poog om Ibsen se stuk in ’n nuwe konteks aan te bied … met al die nodige kontroversie.

Met: Jennifer Steyn, Martin le Maitre, Dawid Minnaar, Anthea Thompson & Rob van Vuuren
Regisseur: Christiaan Olwagen
Verwerking: Christiaan Olwagen
Klank & Musiek: Charl-Johan Lingenfelder
Beligting: Wolf Britz
Kostuums: Birrie le Roux
Choreografie: Ina Wichterich

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16 jaar
Kaartjies: R 65 & R 70
Plek: Rhodes-teater, Grahamstad
Datum: 10 – 12 Julie 2015

A Doll’s House,
Roekeloos,
22 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

4

Lewer kommentaar

Leave a Reply