#NAF2015 Cape of Rebels

Cape of Rebels ondersoek twee tydperke in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: die Anglo-Boereoorlog en die stryd teen Apartheid.

Dit speel af in Kaapstad in die Koopmans-de Wet Huis en die Cafe Royal. Die digter, toe jong joernalis, Louis Leipoldt is een van die hoofkarakters.

Met: Ludwig Binge, Cintaine Schutte, Larica Schnell & Skye Russell
Regisseur: Christopher Weare
Teks: Tony Jackman

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/10 jaar
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R60 & R50
Plek: The Hangar, Grahamstad
Datum: 2 – 6 Julie 2015

Nasionale Kunstefees 2015

Cape of Rebels,
Roekeloos,
23 Junie 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply