#NAF2015 Every Beautiful Thing

Twee susters na ’n motorongeluk.

’n Storie oor stilte en geraas. Oor wag. Oor ou gewoontes, bloed wat dikker is as water, wonderwerke en onderdele. ’n Storie oor daardie kragtige oomblikke wat vir altyd deur jou geheue sny, soos water deur sand.

Met: Briony Horwitz & Jazzara Jaslyn
Regisseur: Tara Notcutt
Teks: Jon Keevy
Vervaardiger: Briony Horwitz

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R65 & R59
Plek: NG Kerksaal, Grahamstad
Datum: tot 11 Julie

Nasionale Kunstefees 2015

Every Beautiful Thing,
Roekeloos,
8 Julie 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply