FSOYF is ’n jihad teen geslagsnorme.
Iman Isaacs voer die eenvrou-betoog teen ongeregtigheid en diskriminasie.
Met: Iman Isaacs
Teks, ontwerp en regie: Penelope Youngleson
Klankontwerp: Joanie Ludik
Verhoogbestuurder: Philip Rademeyer
Vervaardiger: Rust Co-Operative
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R60 & R50
Plek: The Hangar, Grahamstad
Datum: 2 – 6 Julie 2015
Full Stops On Your Face (FSOYF),
Roekeloos,
23 Junie 2015.
