Nog meer ir(ras)sioneel
Dis die jaar 2018. Die 1994-illusie is lankal verby.

Die stank van ongelykheid, identeitspolitiek en Staatskaping volg ons soos ’n oop riool, maar dit is nou tyd om die goue handskoene af te haal en die heilige koeie te melk.

Nog meer Ir(ras)sioneel is die opvolg van Ir(ras)sioneel wat in 2017 vir die Kanna vir beste Uitkampteater-produksie genomineer is.

* Debuut *

Met: Des-Lee McKenzie

Regie: Des-Lee McKenzie

Teks: Des-Lee McKenzie
Musiekregie: Stephan Bezuidenhout
Verhoogbestuurder: Ilge-Marie Schutte

Genre: Kabaret
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R105 (R120 by die deur)
Plek: Die Parlement, Oudtshoorn
Datum: 3 & 4 April 2018
KKNK 2018


Nog meer ir(ras)sioneel
Nog meer ir(ras)sioneel
Nog meer ir(ras)sioneel


2.5


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply