’n Goeie aanhaling kan die basis van ’n gesprek vorm. Selde hoor jy ’n formele toespraak sonder een.

Die gedagte agter hierdie nuwe versameling is om ordentlike (en minder ordentlike) Afrikaanse vertalings vir bekende aanhalings te bied. Natuurlik sluit ons ook bekende Afrikaanse aanhalings in. Daar word deurlopend aan die lys gewerk.

Gebruik die soekfunksie indien jy na ’n spesifieke onderwerp of persoon soek.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar