Dié musiekblyspel in versformaat sal jou laat lag en huil.
Marthie het een van Leatitia se gedigte getoonset en albei is agter die mikrofoon met Leatitia as Mathilda, wie se Afrikaaps die gedigte behoorlik tot hulle reg laat kom. Afrikaans is die gemene deler vir dié vroue uit twee verskillende kultuuragtergronde.
Met: Marthie Nel Hauptfleisch en Leatitia Solomons
Genre: Musiekblyspel
Taal: Afrikaans
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Weltevreden Aansit, Stellenbosch
Datum: 10 Maart 13:00, 11 Maart 10:00
Woordfees 2017
Onder dieselfde dak
Onder dieselfde dak
Roekeloos
3
