Op die pil en op die paal?

Die sekondes tel af soos Katryn sit en wag vir die uitslae van haar drie swangerskapstoetse met haar toekoms wat voor haar verby flits.

Wat doen ’n moderne vrou as sy onverwags swanger raak en nooit eers kinders wou hê nie?

Met: Carin Bester
Teks: Carin Bester
Regie: Suzaan Keyter

Komedie

* Debuut *

KKNK 2013

45 minute | R90 | Deurbraak, Oudtshoorn | 1 tot 5 April 10:00

Ouderdomsbeperking: Geen o/14

Lewer kommentaar

Leave a Reply