Orpheus in Africa

Orpheus in Africa,
Roekeloos,
31 Januarie.

Orpheus in Africa is die naam van David Kramer se nuwe musiekblyspel.

Orpheus in Africa
Orpheus in Africa
Dit is gebaseer op die ware verhaal van die Amerikaanse impresario Orpheus McAdoo en sy besoek aan Suid-Afrika in die 1890’s. Dit was op toer in Skotland waar hy Lady Loch ontmoet het, vrou van die Britse goewerneur aan die Kaap. Sy het hom genooi vir ’n besoek aan Kaapstad.

Die hoofrol word vertolk deur die Suid-Afrikaanse tenoor Aubrey Poo.

Orpheus in Africa het die afgelope week begin by die Fugard-teater in Kaapstad en is op die planke tot 22 Februarie 2015.

Met: Aubrey Poo & Mattie Allen
Regisseur: David Kramer
Musiekregie: Charl-Johan Lingenfelder
Stelontwerp: Saul Radomsky
Kostuumontwerp: Birrie le Roux
Koorleier: Alistair Izobell
Vervaardigers: Eric Abraham, Renaye Kramer & Daniel Galloway

Genre: Musiekblyspel
Taal: English
Kaartjies: R 130 – R 220
Plek: Fugard-teater, Kaapstad
Datum: tot 22 Februarie 2015

Bespreek by Computicket

4.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply