Raponsie word in ‘n toring opgesluit deur ‘n nare heks wat haar van almal wil weghou. ‘n Prins vind egter die geheim om by haar uit te kom en hulle raak verlief.
Wanneer die heks daarvan uitvind is sy vreeslik boos, en gehore sal self moet sien of Raponsie en die prins by mekaar gaan uitkom en of die heks se bose planne sal seëvier.
Met Esther von Waltsleben, Stephanie Hough en Jan-Hendrik Opperman. Regie deur Gaerin Hauptfleisch.
(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

