Sandton City grootdoop

Sandton City grootdoop,
Roekeloos,
24 Maart.

Lisa (Hannah Borthwick) se lewe is nie baie lekker nie en boonop het haar suster Danél (Roeline Daneel) weer by hul ma (Joanie Combrink), ’n aktrise wat probeer kophou en eindelik vrede gemaak het met haar foute, ingetrek.

Dan, een Woensdagoggend, ontmoet die drie in die Sandton City-winkelsentrum om te shop, ou koeie uit die sloot te grawe en vir ’n gesonde skeut wedersydse rekenskap.

* Debuut *

Met: Joanie Combrink, Hannah Borthwick en Roeline Daneel
Teks en vervaardiger: Wessel Pretorius
Regie: Wolf Britz

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16 jaar
Tydsduur: 85 minute
Kaartjies: R 110
Plek: Van Reedesaal, Oudtshoorn
Datum: 4 April: 12:30; 5 April: 11:00; 6 April: 20:00; 7 April: 12:30; 8 April: 19:00

KKNK 2015

Sandton City grootdoop
Sandton City grootdoop

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar