Eers was daar drie tannies en ’n tert, nou is daar vier vroue – almal ma’s wat praat oor hulle seuns.
Lag, huil en word meegevoer deur hierdie gepoleerde vertoning wat ons almal se menswees aanspreek.
Met: Petro van den Heever
Teks: Theo Kleynhans
Regie: Willem Jansen
