Adam Small : Klawerjas,
Roekeloos,
11 April.

Na ’n stilte van 40 jaar het Adam Small se eerste Afrikaanse digbundel, Klawerjas, die lig gesien.

Hierdie besonderse werk bevat gedigte oor gewone mense en is geskryf vir gewone mense. Die eerlike en menslike Adam Small is hier aan die woord.

Beleef die gedigte van hierdie formidabele digter soos uitgevoer in woord en klank deur veteraan akteurs June van Merch, Royston Stoffels en Ivan Abrahams.

Met: June van Merch, Royston Stoffels en Ivan Abrahams

Genre: Digkuns
Taal: Afrikaans
Kaartjies: R 100
Plek: Fugard Studio, Kaapstad
Datum: 2 Mei

Suidoosterfees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply