Die sewende uitgawe van die gewilde Suidoosterfees skop vandag af by die Kunstekaap Skouburg, Kaapstad.
Die week-lange gesinsfees voorsien in die behoeftes van alle kultuurgroepe. Die opwindende opvoerings sluit in kinderteater, jazzmusiek, drama, rolprente, boekbesprekings en gospelmusiek.