Die 17de Suidoosterfees tref die Kaap van Storms vanaf 27 April tot 3 Mei 2020. Moenie dié hoogtepunt op die Moederstad se kunskalender misloop nie.

Daar is oudergewoonte uitstekende produksies, gesprekke en aktiwiteite wat in almal se smaak sal val. Skud solank jou vere reg vir ’n enorme verskeidenheid aanbiedings. Met Suid-Afrika se voorste kunstenaars op die feesverhoog, het hulle beslis rede om windmakerig te wees.

Suidoosterfees 2020 Program

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar