Tannie Dora Goes Bos
Roekeloos
8 April
Roekeloos
8 April
Tannie Dora beken skuld vir die moord op Willem Johannes. Maar vir ‘n voormalige pleegkind van Tannie Dora is alles nie pluis nie.
‘n Wipwa kombinasie van komedie, drama en spanning.
8 tot 12 April in die Arena van die Kunstekaap in Kaapstad. Kaartjies wissel van R60 tot R80.
