Tjieng Tjang Tjerries
’n Fiktiewe vissersdorpie, die drade en knope van ’n gesinslewe …

’n Metafoor vir mense wat vergete is, mense wat besig is om meer as net hul stem te verloor. Uit desperaatheid soek hulle mekaar in die mistigheid van voorgeslagte en lang ure op skepe wat amper leeg huis toe kom.

Maar daar is hoop en bure wat mekaar dra. Op ’n eenvoudige manier speel die gekompliseerdheid van gesinslewe op ’n vissersdorpie af.

Verwerk uit Jolyn Phillips se kortverhaal-bundel, Tjieng Tjang Tjerries & Other Short Stories (Modjaji Books).

* Debuut *

Met: Dustin Beck, Kaylin Coetzee, Gershwin Mias, Byron Klassen, Marlon Swartz, Gretchen Ramsden en Jolyn Phillips

Regie en stelontwerp: Jason Jacobs

Teks: Jolyn Phillips en Jason Jacobs
Choreografie: Byron Klassen en Dustin Beck
Musiek: Jolyn Phillips
Vervaardiger: KleiSand Produksies

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R100 | R120 by die deur
Plek: Hoërskool Cloetesville, Stellenbosch
Datum: 5 Maart 15:00 | 8 Maart 15:00 | 10 Maart 20:30 | 11 Maart 12:30
Woordfees 2018


Tjieng Tjang Tjerries

Tjieng Tjang Tjerries


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar