Tjop en Dop

Dawie hou ’n ‘skilpadbraai’ – meer dop as vleis.

Rooies en Blikkies kruis tange oor braaitegnieke. Die televisie gee probleme en die rugby is aan die gang. ’n Klop aan die deur: ’n Meisie dreig om hulle vriendskap te skud tot in sy fondamente.

Met: De Klerk Oelofse, Carel Nel, Ludwig Binge en Cintaine Schutte
Regie: Christiaan Olwagen
Teks: De Klerk Oelofse en Christiaan Olwagen
Vervaardiger: Polony

Kyk Weer Fees 2013

Klein Libertas Teater, Stellenbosch
7 – 25 Mei

Sluit aan by die Gesprek

2 Kommentare

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar