Wat is die verskil tussen ‘n goeie sekretaresse en ‘n BAIE goeie sekretaresse?
‘n Goeie sekretaresse sê: “Goeie môre, Meneer!”
‘n Baie goeie sekretaresse sê: “Goeiste, Meneer, dis al môre!”