Oor die laaste rukkie het verskeie mense, insluitend volslae vreemdelinge in Shoprite, hom Oom Marc genoem. Hy is nie seker hoe hy daaroor voel nie. Hy gesels hieroor, en ‘n paar ander goed.

Nie geskik vir kinders nie.
By Die Boer, 19-23, 29 & 30 April 2022.
Kaartjies kos R180 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by  www.dieboer.com

Marc Lottering 2022
Marc Lottering 2022

Lewer kommentaar

Leave a Reply