’n Agterplaas in Mitchells Plain. Van oomblik tot oomblik word die Kaapse vlakte getransformeer soos ons een man se reis en ontbinding te midde van die chaos van die samelewing volg.
Dann-Jacques Mouton speel verskeie rolle in dié verhaal oor die lewe en die stryd om ’n man te wees.
Met: Dann-Jaques Mouton
Regie: Brian Notcutt
Teks: Dann-Jacques Mouton en Brian Notcutt
Prys: R100
Tydsduur: 70 minute
Plek: kykNET-Scaena
Genre: Fisieke teater
Taal: Afrikaans, met Engels