Een middeljarige wit man. Sit in sy kar. Luister na KFM. Dink oor sy lewe en hoe hy op die punt beland het. Hy praat met God en uit die vêrte kom die donker al hoe nader …
Sleutelwoord Argiewe:Brian Notcutt
#Vryfees2013 Ek sien ‘n man
’n Agterplaas in Mitchells Plain. Van oomblik tot oomblik word die Kaapse vlakte getransformeer soos ons een man se reis en ontbinding te midde van die chaos van die samelewing volg.
